AFM House of Restoration

AFM House of RestorationAFM House of RestorationAFM House of Restoration
Home
Contact
Online Church
Warriors
Ministries
Kids Ministry
Divorce Care
Serving the community
Renew
Coming Events
Wysheid met die Grysheid

AFM House of Restoration

AFM House of RestorationAFM House of RestorationAFM House of Restoration
Home
Contact
Online Church
Warriors
Ministries
Kids Ministry
Divorce Care
Serving the community
Renew
Coming Events
Wysheid met die Grysheid
More
  • Home
  • Contact
  • Online Church
  • Warriors
  • Ministries
  • Kids Ministry
  • Divorce Care
  • Serving the community
  • Renew
  • Coming Events
  • Wysheid met die Grysheid
  • Home
  • Contact
  • Online Church
  • Warriors
  • Ministries
  • Kids Ministry
  • Divorce Care
  • Serving the community
  • Renew
  • Coming Events
  • Wysheid met die Grysheid

Legends sing kersliedere by Acasia Park

Kids Ministry

Legends

Kleuter Kamer

Kleuter Kamer

  Tydens Sondae oggende se erediens, in die skoolkwartaal, word daar lesse aangebied vir kinders ouderdomme 4 jaar tot en met graad 7.

Die lesse is op die kind se vlak van ontwikkeling en behels die hantering van die Bybel se verhale en Bybelse beginsels. Daar word gepoog om kinders ‘n geheelbeeld te gee van wat in die Bybel staan.

Daar wor

  Tydens Sondae oggende se erediens, in die skoolkwartaal, word daar lesse aangebied vir kinders ouderdomme 4 jaar tot en met graad 7.

Die lesse is op die kind se vlak van ontwikkeling en behels die hantering van die Bybel se verhale en Bybelse beginsels. Daar word gepoog om kinders ‘n geheelbeeld te gee van wat in die Bybel staan.

Daar word seker gemaak dat kinders legends geniet sodat hulle ‘n positiewe belewenis van kerk sal hê.

Kleuter Kamer

Kleuter Kamer

Kleuter Kamer

Tydens Sondae oggende se erediens, in die skoolkwartaal, word daar toesig gehou vir kleuters ouerdomme 1 tot 4 jaar. Die jaar waarin die kleuter 4 word kan die ouer besluit waar die kleuter die beste inpas, in die kleuterkamer of by legends.

Babakamer

Ouerleiding

Ouerleiding

  Daar is deurgaans ‘n babakamer beskikbaar waar ouers met baba’s kan sit by hulle baba, met goeie klank en beeld, sodat die ouer steeds deel kan voel van die erediens.

Ouerleiding

Ouerleiding

Ouerleiding

Daar word op gereelde basis ouerleiding gegee aan ouers individueel of in groepsverband op Maandae aande as deel van die gemeente se toerusting geleentheid. 

Kontak gerus vir Lenie Heuer indien u meer inligting verlang.

Copyright © 2025 House of Restoration - All Rights Reserved.


Powered by GoDaddy Website Builder

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept